1 Kronieke 21:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ornan het vir Dawid gesê: “Meneer die koning, neem dit vir jou en doen daarmee wat jy besluit. Kyk, ek gee die beeste vir ’n brand-offer en ek gee ook die dors-sleë vir brandhout en die koring vir ’n koring-offer. Ek gee dit alles.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:18-25