1 Kronieke 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid sê toe vir Ornan: “Jy moet die plek waar die dorsvloer is, aan my verkoop. Ek wil daar ’n altaar vir die Here bou. Ek sal vir jou alles betaal wat jy daarvoor wil hê. Wanneer ek die altaar gebou het, dan sal die pes ophou.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:17-30