1 Kronieke 17:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Dawid het in sy paleis gewoon. Hy sê toe vir die profeet Natan: “Kyk, ék woon in ’n paleis van sederhout, maar die verbondskis van die Here is in ’n tent.”

2. Natan het vir Dawid gesê: “Jy mag alles doen wat jy wil doen, want God is by jou.”

1 Kronieke 17