1 Kronieke 17:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het in sy paleis gewoon. Hy sê toe vir die profeet Natan: “Kyk, ék woon in ’n paleis van sederhout, maar die verbondskis van die Here is in ’n tent.”

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-2