1 Kronieke 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het na die stad Baäl-Perasim gegaan en hy het die Filistyne daar oorwin. Hy het gesê: “God het my vyande oorwin en stukkend geslaan soos water alles stukkend breek. Hy het gesê ek moet dit doen.”Dit is hoekom hulle daardie plek Baäl-Perasim noem.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:8-12