1 Kronieke 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir God die Here gevra: “Moet ek die Filistyne gaan aanval? Sal U my laat wen teen hulle?”Die Here het vir Dawid gesê: “Ja, jy moet hulle gaan aanval, Ek sal jou laat wen teen hulle.”

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:9-17