1 Kronieke 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid was baie geskok en ontsteld omdat die Here vir Ussa laat sterf het. Dawid het daardie plek genoem “Peres-Ussa,” en dit is vandag nog die plek se naam.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:8-14