1 Kronieke 13:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het kwaad geword vir Ussa en Hy het vir Ussa doodgemaak omdat hy met sy hand aan die kis geraak het. Ussa het daar voor God gesterf.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:7-14