1 Kronieke 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Jebus het vir Dawid gesê: “Jy sal nie hier kan inkom nie.”Maar Dawid het die stad Sion wat sterk mure gehad het, oorwin, dit is nou die Dawidstad.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-10