1 Kronieke 11:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en al die manne van Israel het na die stad Jerusalem gegaan. Jerusalem se naam was toe Jebus, die Jebusiete het daar gewoon.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:3-13