1. Die hele Israel het na Dawid toe gekom in die stad Hebron en hulle het vir hom gesê: “Jy weet ons is jou mense.
2. Toe Saul nog ons koning was, het jy ook vir Israel in die oorlog gelei, en die Here het vir jou gesê:“ ‘Jy moet ’n herder weesvir my volk Israel,jy moet koning weesoor my volk Israel.’ ”
3. Al die leiers van Israel het na die koning toe gekom in Hebron, en Dawid het met hulle ’n ooreenkoms gemaak by die tempel in Hebron. Hulle het vir Dawid gesalf om koning te wees van Israel. Dit het gebeur soos die Here gesê het toe Hy vir Samuel gestuur het.