1 Kronieke 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het nie vir die Here gevra nie. Daarom het die Here vir Saul laat sterf en het Hy vir Dawid seun van Isai koning laat word.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:8-14