1 Korintiërs 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, julle moenie soos kinders dink nie. Ja, wanneer julle verkeerde dinge wil doen, dan moet julle soos babas wees. Maar julle moet soos grootmense dink.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:17-29