1 Korintiërs 14:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar vir my is dit beter om in die gemeente net vyf woorde met my verstand te praat as om 1 000 woorde in tale te praat. Want as ek met my verstand praat, dan kan ek vir die gemeente leer.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:11-22