1 Korintiërs 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Julle kan nie uit die nagmaal-beker van die Here drink en ook uit die beker van duiwels nie. Julle kan nie by die nagmaal-tafel van die Here sit en ook by die tafel van duiwels nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:15-26