1 Korintiërs 10:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek sê dat wanneer die heidene offer, dan dink hulle dat hulle vir ’n god offer, maar hulle offer vir duiwels. En ek wil nie hê dat julle die duiwels moet dien en aan hulle moet behoort nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:12-22