1 Korintiërs 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle is almal in Moses gedoop: Dit beteken Moses het hulle gelei en hulle het saam met hom onder die wolk en deur die see geloop.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-6