1 Korintiërs 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ek wil hê dat julle goed moet verstaan wat lank gelede gebeur het. Ons voorouers, die Israeliete, was almal onder die wolk en hulle het almal deur die see geloop.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-7