1 Korintiërs 10:18 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was dieselfde met die Israeliete in die tyd van die Ou Testament. Wanneer hulle van die offer-vleis geëet het, dan het hulle vir God gedien, hulle het aan God behoort.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:16-21