1 Korintiërs 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is één brood. Dit is dieselfde met ons: Ons is baie mense, maar ons is almal saam één liggaam, want ons eet almal saam van die één brood.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:11-25