1 Konings 18:39 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense dit sien, het hulle almal gebuig, hulle gesigte was teen die grond. Hulle het gesê: “Die Here, Hy is God! Die Here, Hy is God!”

1 Konings 18

1 Konings 18:33-43