1 Konings 18:38 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het toe vuur van die Here afgekom. Dit het die brand-offer en die hout en die klippe en die grond alles verbrand. Daar was nie meer water in die sloot nie, die sloot het droog geword.

1 Konings 18

1 Konings 18:28-46