1 Konings 18:30 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Elia vir al die mense gesê: “Kom nader na my toe.”Hulle het nader gekom. Elia het die altaar van die Here wat stukkend was, weer reggemaak.

1 Konings 18

1 Konings 18:26-33