1 Konings 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die middag het verbygegaan. Hulle het aangehou bid tot laat die middag. Dit was die tyd wanneer die priesters altyd die koring-offer gebring het. Maar daar het niks gebeur nie, niemand het geantwoord nie, Baäl het nie gehoor nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:22-36