1 Konings 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Nadab en al die manne van Israel het die stad Gibbeton aangeval van al die kante. Die stad was in die land van die Filistyne. Baesa seun van Agija van die Issaskar-stam het saam met ander mense ’n plan gemaak teen Nadab, en hulle het hom doodgemaak.

1 Konings 15

1 Konings 15:17-34