1 Konings 15:26 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Sy pa Jerobeam het die mense van Israel sonde laat doen, en Nadab het dieselfde gedoen, hy het dieselfde sondes gedoen wat sy pa gedoen het.

1 Konings 15

1 Konings 15:23-34