1 Konings 14:28 Bybel vir Almal (ABA)

Elke maal wanneer die koning na die tempel gegaan het, dan het die wagte die skilde gedra. Daarna het hulle die skilde teruggebring na die wagte se kamer.

1 Konings 14

1 Konings 14:24-31