1 Konings 14:27 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Rehabeam het skilde van brons laat maak in die goue skilde se plek, en hy het die skilde vir die hoofde van die wagte gegee wat voor die paleis waggestaan het.

1 Konings 14

1 Konings 14:26-31