1 Konings 13:23 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die man van God klaar geëet en gedrink het, het die ou profeet wat hom laat terugkom het, die man se donkie laat opsaal.

1 Konings 13

1 Konings 13:15-24