1 Konings 13:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê jy moenie terugkom en eet en drink in hierdie plek nie, maar jy hét teruggekom en dit gedoen. Daarom sal hulle jou lyk nie begrawe in die graf van jou voorvaders nie.”

1 Konings 13

1 Konings 13:12-32