Langs altwee kante van die ses trappe het twaalf leeus gestaan. Daar was nêrens in ’n ander land so ’n mooi troon nie.