1 Konings 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die troon het ses trappe gehad en die kopstuk was agter rond. Langs altwee kante van die sitplek was armleunings waar die koning se arms kon rus, en daar was twee leeus langs die armleunings.

1 Konings 10

1 Konings 10:11-27