1 Konings 1:34 Bybel vir Almal (ABA)

Daar moet die priester Sadok en die profeet Natan hom salf om koning te wees oor Israel. Dan moet julle die ramshoring blaas en sê: ‘Ons bid dat koning Salomo lank sal lewe!’

1 Konings 1

1 Konings 1:26-35