1 Konings 1:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het toe vir hulle gesê: “Julle moet die manne saamneem wat die koning moet oppas en julle moet my seun Salomo op my eie muil laat ry. Julle moet hom na die Gihon-fontein bring.

1 Konings 1

1 Konings 1:27-38