Spreuke 8:33-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. Luister na wat ek julle leer,moet dit nie verontagsaam nie,dan sal julle ook wysheid hê.

34. Dit sal goed gaan met die mens wat na my luister,die mens wat elke dag na my huis toe komen op my drumpel staan en wag.

35. Wie my vind, vind die lewe selfen geniet die guns van die Here.

Spreuke 8