Spreuke 8:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sal goed gaan met die mens wat na my luister,die mens wat elke dag na my huis toe komen op my drumpel staan en wag.

Spreuke 8

Spreuke 8:26-35