Spreuke 29:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Man wat hom bly verset teen teregwysings,kom skielik tot 'n val en staan nie weer op nie.

2. 'n Volk juig as regverdige mense die mag kry;'n volk sug as 'n goddelose mens regeer.

3. 'n Man wat wysheid hoog aanslaan, maak sy vader gelukkig;een wat hom met prostitute ophou, vermors sy besittings.

Spreuke 29