Spreuke 29:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Man wat hom bly verset teen teregwysings,kom skielik tot 'n val en staan nie weer op nie.

Spreuke 29

Spreuke 29:1-2