Spreuke 29:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Man wat hom bly verset teen teregwysings,kom skielik tot 'n val en staan nie weer op nie.

2. 'n Volk juig as regverdige mense die mag kry;'n volk sug as 'n goddelose mens regeer.

Spreuke 29