22. Al stamp jy 'n dwaas in 'n stampblok,al stamp jy hom saam met sandkorrels in 'n vysel,jy sal sy dwaasheid nie uit hom uit kry nie.
23. Sorg dat jy weet wat jou kleinvee nodig het,gee aandag aan jou veetroppe.
24. Rykdom hou nie vir altyd nie;selfs koninklike mag is nie blywend nie.
25. As daar van die gras hooi gemaak is, die veld weer groen worden die voer uit die berge ingebring is,
26. sal die skape jou klere voorsienen die bokke sorg vir die koopprys van 'n stuk grond.