Al stamp jy 'n dwaas in 'n stampblok,al stamp jy hom saam met sandkorrels in 'n vysel,jy sal sy dwaasheid nie uit hom uit kry nie.