Die waarde van silwer word in 'n smeltkroes getoets,dié van goud in 'n oond,dié van 'n mens aan die lof wat hy ontvang.