Spreuke 19:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Liewer arm wees en opreg leweas 'n leuenaar en boonop 'n dwaas.

2. Ywer sonder kennis deug nie;oorhaastigheid bring foute.

3. Sy eie dwaasheid bring 'n mens op die verkeerde paden dan is hy kwaad vir die Here.

Spreuke 19