Spreuke 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wyn maak jou ligsinnig, drank laat jou lawaai maak;niemand wat van dronkenskap slinger, is verstandig nie.

Spreuke 20

Spreuke 20:1-10