Spreuke 18:4-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

4. Die woorde van 'n mens kan diep waters wees,'n bruisende stroom, 'n bron van wysheid.

5. Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldigeen om die onskuldige sy reg te ontsê nie.

6. 'n Dwaas praat hom in 'n rusie in,hy soek slae met wat hy sê.

7. 'n Dwaas se mond is sy ondergang,sy eie woorde is 'n dodelike strik.

Spreuke 18