Spreuke 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldigeen om die onskuldige sy reg te ontsê nie.

Spreuke 18

Spreuke 18:1-9