Sefanja 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het nasies uitgeroei,hulle vestings is vernietig.Ek het hulle paaie verlate gemaak,sonder iemand wat daar loop.Hulle stede is verwoes, daar is niemand nie,nie een inwoner nie.

Sefanja 3

Sefanja 3:1-14