Sefanja 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié stad is die Here die regverdige,net Hy doen nie onreg nie.Hy gee môre vir môre sy beslissing;sy beslissing bly nie een dag uit nieen tog ken dié wat onreg doen, geen skaamte nie.

Sefanja 3

Sefanja 3:1-13