Romeine 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet dat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie.

Romeine 6

Romeine 6:1-14