Romeine 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gesterwe en is eens en vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe Hy, en Hy lewe vir God.

Romeine 6

Romeine 6:1-17